Dit is die toneel wat my groet vanaf die mooie Taal monument. Hier het ek 3 rame met pano geneem en in PS saam gesit. (vry hand)
Ek hoop ek ek 'n paar Kapenaars geprikkel om die pragtige uitbeelding van ons taal te gaan besoek

Ek is dankbaar en waardeer elke krit wat gister se plasing gekry het

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on January 14, 2018 at 9:39am

Ditto. Dis pragtig, Elna en sien ook geen halo.

Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 9:30pm

Wow.  Pragtig Elna

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 8:53pm

Pragtige foto van een van die mooiste dele van ons land, Elna. Stem saam met Hennie, jy kan dit maar raam! Ek sien ook geen halo nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2018 at 8:05pm

Pragtige foto, ek sien niks halo nie.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 6:50pm

Dis 'n pragtige foto wat jy teen 'n muur in jou huis kan opsit! Mooi beligting en kleure van bo tot onder, met skerp fokus. Baie mooi en baie dankie vir hierdie reeks oor die taalmonument. Dit was baie mooi en interessant.

Comment by Anita du Toit on January 13, 2018 at 2:44pm

Geen sigbare halo nie. Baie goeie foto Elna. Ek verstom my net aan al die uitbreidings wat soos paddastoele opskiet vandat ek laas daar was.

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2018 at 1:51pm

'n Pragtige foto op vol grootte

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2018 at 11:55am

lyk nie so nie. foto kan miskien bietjie kontras by kry andersins n pragtige pano. landskap foto

Comment by Elna Geringer on January 13, 2018 at 10:00am

Is hier 'n halo oor die berg se rant????? Dit wil mos so lyk op VS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html