Meer keer as wat kan onthou word is hierdie toneel al deur 'n kameralens gesien. Hier het ek 3 rame in pano geneem maar elke raam was ook 3 "bracketing" fotos. Dis in PS bymekaar gesit. Ek het iets anders hier probeer, so bietjie van 'n abstrkate dalk kunssinge gevoel gegee.

Dankie vir die kyk by gister se foto

Views: 88

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on January 15, 2018 at 6:49am

jip inderdaad iets anders van wat mens gewoonlik sien en dis 'n uiters geslaagde oefening Elna. wat my dadelik beïndruk het is die ongelooflike detail op die berg seker so 7km weg. regtig WG

Comment by Pieter Steyn on January 15, 2018 at 6:19am

Baie goed gedoen mooi een

Comment by Christa Snyman on January 14, 2018 at 9:25pm

Pragtig, Elna.

Comment by Anita du Toit on January 14, 2018 at 7:03pm

Dis vir my vrek mooi Elna!

Comment by Vida van Schalkwyk on January 14, 2018 at 6:29pm

love it elna!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2018 at 6:29pm

Puik Elna.

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2018 at 6:14pm

Hierdie foto het so iets van HDR in hom met die uitsonderlike goeie kontraste op die berge. 'n Goeie komposisie met mooi kleure. Dis pragtig - baie goed gedoen!

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2018 at 2:55pm

Elna dis voorwaar n pragtige foto

Comment by Doretha Kock on January 14, 2018 at 9:53am

Pragtig, Elna.

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2018 at 9:41am

Baie mooi - ek is net nie 100% seker van die abstrak nie...

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html