Wie weet ... dis dalk rêrig die tandemuis? Fokus skerper op volgrootte.

Views: 100

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 15, 2018 at 9:45pm

Baie dankie Tina, waardeer jou kommentaar.

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 4:20pm

Christa ek geniet altyd jou foto's;  pragtig, goeie komposisie, mooi skerp en goeie agtergrond.

Comment by Christa Snyman on February 14, 2018 at 8:17pm

Baie dankie aan elkeen vir julle kyk en kommentaar, waardeer dit baie.

Comment by Marenschia Goosen on February 14, 2018 at 2:25pm

Pragtige foto.

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2018 at 2:13pm

Dit is pragtig Karin.  Jou foto laat mens vergeet dat hulle soms peste kan wees. Wie sal dan nou

nie dink daardie gesiggie is pragtig nie.

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:15am

WOW EN NOG N WOW OP VOLGROOTTE 

Comment by Bobby Lowe on February 14, 2018 at 8:58am

Baie mooi skerp.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:33am

Pragtige skerp foto.  Dit is so lekker om te weet kleinkinders 'glo' ook vandag nog aan liewe tande muis. Vandag rande in ons tyd tiekies.

Comment by Hennie Cronjé on February 14, 2018 at 7:54am

Die eenvoud, skerp fokus en pragtige kleure maak van hierdie foto 'n treffer! Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on February 14, 2018 at 7:40am

Pragtig skerp en nou sit jy 'n glimlag op my gesig!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html