Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.
Moet weer daar gaan draai - so enige voorstelle welkom.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/800
Aperture Value 6.3
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 320
Focal Length 100.0mm

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on August 13, 2019 at 10:37pm

Pragtige beligting en definisie.

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:25pm

Pragtig Pieter.

Comment by Tina le Grange on August 13, 2019 at 6:13pm

Pieter die kroon is super skerp, goeie kontras en agtergrond bevorder die eenvoud

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2019 at 4:55pm

Pragtig! Die blom drink die sonlig in. Baie goed uitgevoer met mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2019 at 3:52pm

Mooi geneem Pieter. Ek sou dalk die stukkende blaartjie voor uithaal.

Comment by Pine on August 13, 2019 at 3:46pm

Puik foto Pieter!

Comment by Christa Snyman on August 13, 2019 at 2:58pm

Pragtige foto, Pieter.

Comment by Rika Schoeman on August 13, 2019 at 11:55am

Ek hou van die blom teen die blou lug! Baie mooi Pieter.

Comment by Doretha Kock on August 13, 2019 at 11:37am

Pragtig, Pieter.

Comment by gabriel parsons on August 13, 2019 at 10:07am

Prag foto Pieter

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html