Die Weskus omgewing is ook n groot Tee gebied.
Hulle droog die tee soos op die foto.
Die ander groot plase is artappels.
Tina ons kan dit beslis doen, ons kom defnetief weer Kaap toe, dankie vir almal se komplemente op my foto's.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Friday

'n Baie mooi foto van 'n bedryf waarvan ek niks weet nie. BGG Magda

Comment by jan jordaan on Friday

BAIE MOOI WD 

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Interessant en mooi geneem.

Comment by Christa Snyman on Thursday

Pragtige ryk kleure. Baie mooi, Magda.

Comment by Bessie van der Westhuizen on Thursday

Dankie vir die deel. Vandag weer iets geleer 

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Ek stem saam die kleur kontraste laat die foto lewe. PJ foto?

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Pragtig! Die goeie beligting met mooi kleure gee kwaliteit aan hierdie foto. Mooi!

Comment by Liz on Thursday

Wow 

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Ek raai dis Rooibos, pragtig Magda

Comment by Josef Steyn on Thursday

Dit lyk na 'n groot bedrywigheid. Is dit Ceylon tee of Rooibos? Baie goed geneem.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html