Baie dankie vir die kommentaar op vorige foto en Josef, dankie vir die regte Afrikaanse benaming.

Views: 16

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 10:42am

Ek hou van hierdie een Doretha.

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2018 at 8:55am

Dis baie mooi, met mooi lig op die toneel. Die kontraste maak indruk. Baie goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 7:49am

Dit lyk baie na die ware Jakob.. goed gedoen met die verwerking Doretha!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 6:36am

Mooi Doretha, jy sien darem oulike goed raak.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html