Ek probeer om met hierdie reeksie te wys hoe maklik dit is om sommer net in en om die huis 'n paar (makro)tekstuurfoto's te kry. Winter beteken nie ons hoef nie foto's te neem nie. En makrofotografie maak dit nog makliker omdat 'n mens nie vêr hoef te gaan soek nie. Hierdie is 'n gedeelte (ongeveer 6x8cm van 'n groot stuk tapeserielap in ons huis.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:34am

MOOI 

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2018 at 8:11am

Dankie vir die uitwys en pragtig gedoen

Comment by Willie Schoombee on July 10, 2018 at 6:47pm

Hier het jy beslis iets interessant gefotografeer Johan met pragtige tekstuur. Goed gedoen!

Comment by Hennie Cronjé on July 10, 2018 at 5:47pm

Dis pragtig! Baie goeie tekstuur en ook goed gefotografeer. Mooi! Dis so iets anders.

Comment by Josef Steyn on July 10, 2018 at 5:09pm

Interessante benadering Johan. Dit is 'n kuns wat al hoe minder beoefen word.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html