Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 3:55pm

Uitstkend! Pragtige tekstuur met ‘n fokuspunt. Die patroon is ook baie interessant. Mooi!

Comment by Martie Venter on July 12, 2018 at 12:29pm

Dis pragtig en inspirerend, Johan!

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 10:33am

Uitstekend!

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 7:48am

Johan ek stem volkome saam met Josef se stelling, jy bring nou weer iets anders na vore en sover geniet ek elke foto van jou reeks. Dit wys maar weer net dat as ñ persoon kreatief is kan enigeiets gefotografeer word. Pragtig gedoen!!

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:23am

IETS ANDERS, PUIK GEDOEN JOHAN 

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 7:27pm

Jy maak nou sommer 'n klomp nuwe deure oop. Dankie vir die voorbeeld wat jy vir ons stel. uitstekende foto van tekstuur met 'n fokuspunt.

Comment by gabriel parsons on July 11, 2018 at 7:15pm
Pragtig baie goed gedoen Johan

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html