Ek probeer om met hierdie reeksie te wys hoe maklik dit is om sommer net in en om die huis 'n paar (makro)tekstuurfoto's te kry. Winter beteken nie ons hoef nie foto's te neem nie. En makrofotografie maak dit nog makliker omdat 'n mens nie vêr hoef te gaan soek nie. Hierdie is 'n gedeelte (ongeveer 6x8cm van 'n groot stuk tapeserielap in ons huis.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool