Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on Saturday

PRAGTIG 

Comment by Donald Daniel Jacobs on Friday

pragtig

Comment by gabriel parsons on Friday

n Besonderse foto Johan

Comment by Martie Venter on Friday

Pragtig, Johan!

Comment by Willie Schoombee on Friday

Johan jy kom met die mooiste foto's voor ñ dag, Pragtig uitgevoer met goeie herhaling en ek stem ook saam oor die rotme daarin. WD!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Pragtige herhaling en ritme Johan.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Streng gesproke kan hierdie deurgaan as tekstuur, maar ek sou dit onder vertikale lyne sien. Dis egter ‘n pragtige foto wat baie goed uitgevoer is..Vertikale lyne is formeel en styf, soos soldate op parade. Hier is dit nie die geval nie. Die beeld is sag en amper treurig, omdat dit afhang. Amper soos trane. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Wow Johan, dis sommer baie mooi

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html