Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Linda Erasmus on Monday

niks aan die skil gedoen nie , net so van die boom afgekom

Comment by Gerrie Lambrechts on Monday

Baie mooi, laat my aan die okkerneut dink wat ook ekstra dop om het.

Comment by Josef Steyn on Monday

Mooi en baie interessante onderwerp vir tekstuur!

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Dit is pragtige tekstuur. Ek weet net nie mooi hoe jy dit uit 'n avokdopeer kry nie! Hierdie objek se lig is mooi sag en kom van regs, maar dit het ook lig van links nodig gehad. Stillewes, kos en baie objekte het lig van minstens 2 kante nodig.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Monday

mooi foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html