Kyk asb op volskerm ook
Die bas in die middel is vir my die fokuspunt; agtergrond te besig ??
Soos Gerrie genoem het, is ons pas terug van 'n heerlike kuier in Graaff Reinet, Oos-Vrystaat, Gariepdam en Prince Albert.
Ek plaas 'n klompie foto's wat ek tydens die vakansie geneem het.
Canon PowerShot SX60HS
1/125 sek
Fokale lengte 6.7mm
f/4.0
ISO-100
4 April 2018 om 14:59
Modus AV
Metering Mode Matrix

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on April 18, 2018 at 5:56pm

Baie dankie Rika dat jy die diagonale lyn uitwys.

Comment by Rika Schoeman on April 18, 2018 at 4:36pm

Mooi Tina, ek hou van die soliede stuk bas wat 'n diagonale lyn vorm.

Comment by Tina le Grange on April 18, 2018 at 11:32am

Baie dankie Willie, Gabriél, JJ, Hennie, Gerrie, Neville, Pieter en Jan.

Willie jy is reg daar was omtrent geen afstand tussen die harde blaar (fokuspunt) en die agtergrond nie.

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:41am

PRAGTIG 

Comment by Pieter Steyn on April 18, 2018 at 5:09am

mooi een

Comment by Neville Hein on April 17, 2018 at 9:06pm

Baie mooi Tina.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 7:49pm

Baie mooi skerp foto.

Comment by Hennie Cronjé on April 17, 2018 at 7:41pm

Pragtig! Jy het hier baie mooi tekstuur met 'n fokuspunt. Tekstuur benodig nie altyd 'n fokuspunt nie. Die beligting en fokus is in die kol. Baie mooi - dis nie te besig nie, want tekstuur is jou ontwerp.

Comment by JJ on April 17, 2018 at 7:20pm

Ek hou van die foto.

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 7:01pm

Baie mooi Tina

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html