Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 11, 2018 at 11:44am

Lieflike tema foto Anita. (Het jy die blou een so verwerk of is die blom blou aan die plant??)

Comment by Hennie Cronjé on November 10, 2018 at 1:21pm

Dis pragtig! Die helder kleure wat goed kontrasteer en mekaar komplimenteer is werklik uitstekend gedoen. Mooi!

Comment by Rika Schoeman on November 10, 2018 at 12:15pm

Dis baie kleurvol wat goed kontrasteer met die swart agtergrond, en die weerkaatsing verleen diepte aan die toneel. Baie mooi Anita!

Comment by Doretha Kock on November 10, 2018 at 9:13am

Kan dit maar teen die muur hang, Anita. Pragtig en uitstekend.

Comment by Tersia Weitsz on November 10, 2018 at 8:00am

Eenvoud, agtergrond en lieflike kleure, uitstekend Anita

Comment by Willie Schoombee on November 10, 2018 at 7:10am

Goeie opstelling vir die tema Anita met pragtige komlimentêre kleure. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 10, 2018 at 7:08am

Mooi beplan en skerp op die kleure, baie mooi.

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 7:05am

Sjoe vriendin dit is pragtig. WD.

Comment by gabriel parsons on November 9, 2018 at 8:48pm

Pragtig kleurvol BGG Anita

Comment by Tina le Grange on November 9, 2018 at 8:37pm

Mooi helder kleure Anita; ek hou van die diagonale lyn en weerkaatsing van die blomme - ek aanvaar in 'n spieël?

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html