Hierdie is 'n onkruidblommetjie so groot soos 'n pinkienael

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 8:05pm

Pragfoto vir die tema, Anita. WD

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:30pm

Dis ongelooflik mooi Anita

Comment by Doretha Kock on November 9, 2018 at 1:27pm

Pragtig en treffend teen die swart, Anita.

Comment by Anita du Toit on November 9, 2018 at 10:00am

Dankie julle, dis die interessantste blommetjie, dit kom soms op in die groentetuin en begin by ligte pers, dan blou dan bleik dit uit na wit.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 8:23am

Baie mooi skerp en kleurvol.

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2018 at 8:20am

Llieflik!! En die fyn haartjies!  WD Anita

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 8:16am

Selfs onkruid kan mooi wees. Jy het die blommetjies pragtig gefotografeer Anita!

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 7:27am

Pragtig! Baie mooi skerp met ryk kleure en ‘n goeie agtergrond. Jy het die velddiepte mooi groot gemaak om alles skerp te kry. Blou teenoor geel en rooi is komplimenterend. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 6:21am

Anita mooie onkruid en pragtig vir die tema, mooi komplimentêre kleure!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html