Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Drie windpompe op die kinders se plaas in die Noordkaap. Die voorste struktuur is sonpanele wat een of ander krag voorsien sodat water uit die kanaal gepomp kan word. Die pomphuis is in die agtergrond sigbaar. Die foto was vroeg oggend geneem


Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 42 mm
Tyd 1/60 sek
f/5.6
ISO 800
Auto Mode

Views: 36

Albums: Tema

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on September 17, 2019 at 8:54pm

Huey jou foto se kleure is baie mooi en die  plasing van die windpompe is goed. Die strukture dra ongelukkig nie positief by tot jou foto nie. Arme editor het alweer baie werk

Comment by Christa Snyman on September 17, 2019 at 8:41pm

Pragtige agtergrond kleur, Huey.

Comment by Josef Steyn on September 17, 2019 at 5:39pm

Besonder mooi lig in die agtergrond Huey.

Comment by Rika Schoeman on September 17, 2019 at 3:42pm

Die vroegoggend kleure is pragtig Huey, en dis ook 'n goeie tema-foto.

Comment by Johan Ayres on September 17, 2019 at 2:21pm

Foto skitterend .... struktuur lastig, ai.

Comment by Willie Schoombee on September 17, 2019 at 2:08pm

Mooi foto , maar ja dit sou besonder goed gelyk het sonder die bykomstighede Huey!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 17, 2019 at 1:49pm

Die windpompe staan mooi uit. Mooi, ek sal die boom afsny.

Comment by Magda vd Merwe on September 17, 2019 at 1:47pm

Baie mooi Huey

Comment by Tersia Weitsz on September 17, 2019 at 1:27pm

Die agtergrond kleure dra baie by tot jou mooi foto

Comment by Hennie Cronjé on September 17, 2019 at 12:27pm

Daar’s water! Dis ‘n pragtige foto, ten spyte van die struktuur in die voorgrond. Tog dink ek dit sou beter gewees het om net die windpompe in die foto in te kry. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html