Hier kan 'n mens mooi sien dat hy met sy lyf (?) in die botter geval het. Ek dink op die koop toe kan 'n mens sien dit was egte plaasbotter!!

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:18pm

WOWOWOW Josef. Dis puik gedoen BGG mater

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:48am

Baie mooi een in Vlug Josef . Agtergrond goed

Comment by Johan Ayres on May 22, 2020 at 9:17pm

Baie geluk met 'n skitterende foto in vlug.

Comment by Pine on May 22, 2020 at 9:03pm

PUIK in-vlug foto geneem Josef !!!

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:54pm

Josef, dit lyk soos 'n jet wat sy "after burner" vol oop het. Pragtig. 

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:23pm

Ha-ha dis darem 'n besondere geel botter, Josef.  Uitstekende foto in vlug! 

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 2:12pm

Uitstekend Josef.

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2020 at 12:19pm

Dis nou sommer borrie geel, uitstekende foto Josef

Comment by Magda vd Merwe on May 22, 2020 at 12:01pm

Josef dis selde dat n mens hom so kan af neem.

Briljante foto

Comment by Johan de Beer on May 22, 2020 at 11:55am
baie mooi foto Josef

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html