Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on May 23, 2020 at 6:03pm

Baie dankie almal vir die kyk en kommentaar! Ek waardeer!!

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 5:31pm

Uitstekend, treffend teen die wit agtergrond met baie goeie detail. WD!

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:05pm

Lieflik JJ en die skaduwee van die brommer vertoon baie mooi teen die wit agtergrond. Puik gedoen

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 9:56am

pragtig.... vee sy ogie af en mooi detail

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:39am
Baie mooi gedoen JJ
Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:32am

Mooi skerp foto, baie detail mooi sigbaar.

Ek persoonlik nie so mal oor die wit oppervlak nie, maar jy het hom seker geneem waar jy hom kon neem en dalk hou jy van die wit.

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 7:03am

mooi een JJ

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 6:50am

Pragtig! Die wit agtergrond sorg vir uitstekende kontras. Dit, saam met eenvoud, gee hierdie foto sterk trefkrag. Ook mooi skerp met goeie beligting. Daardie kop wat so interessant gedraai is, is 'n bonus!

Comment by Riaan on May 22, 2020 at 9:25pm

wow JJ hierdie detail is werklik uitstekend en daardie twee rooi oë wat so ywerig gewas word is pragtig teen die vaal lyf

Comment by Johan Ayres on May 22, 2020 at 9:09pm

Skitterend, superskerp.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html