Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Na die familie foto’s klaar geneem is, het baba besluit om te gaan speel……….Pa B’jaan wou die foto geraam hê om teen die muur te gaan hang

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand 247 mm
Tyd 1/500 sek
f/6.5
ISO 125
Auto Mode

Views: 20

Albums: Tema

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 24, 2020 at 11:33am

Kostelik en pragtig!

Comment by Josef Steyn on May 24, 2020 at 9:42am

Te dierbaar vir woorde Huey.

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:34pm

Pragtig!

Comment by Johan Ayres on May 23, 2020 at 7:08pm

'n Pragtige foto vol deernis.

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 6:19pm

Pa Bob'jaan wil gaan spog met sy kind by die familie! Baie mooi, Huey.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2020 at 4:45pm

Te oulik, mooi geneem.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html