Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Nog ‘n baba. Die omgewing hier was ook nie na wense nie maar ek hoop dit pas by die tema



Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand 48 .95 mm
Tyd 1/100 sek
f/5.6
ISO 200
Auto Mode

Views: 21

Albums: Tema

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 25, 2020 at 10:25am

Baie goed gedoen Huey en jou editor het ook goeie werk gedoen

Comment by Pieter Steyn on May 25, 2020 at 5:37am

Mooi een Huey

Comment by Pine on May 24, 2020 at 9:05pm

Pragtige foto Huey!! Ek hou van die verwerking ook

Comment by Johan Ayres on May 24, 2020 at 9:00pm

Ek dink dit is 'n uitstekende foto. Die hyena staan baie mooi uit teenoor die agtergrond.

Comment by Josef Steyn on May 24, 2020 at 8:52pm

Uitstekende foto BHuey. Die vignette werk baie goed en die foto is sekerlik reg vir die tema.

Comment by Hennie Cronjé on May 24, 2020 at 5:42pm

Pragtig! Hierdie foto is baie goed uitgevoer, maar ek voel die vignette is net 'n raps te sterk. Dit maak die foto effens kunsmatig. Verder is dit baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 24, 2020 at 12:29pm

Goeie B foto, sommer met bome ook.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html