Ek het oppad dorptoe gister die foto geneem van die wolke wat so aangerol kom na Kleinmond en wat vanaand lekker reen vir ons gebring het.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Tuesday

Ek hou veral van die boonste diagonale vlieswolkies!

Comment by Dine Potgieter on Tuesday

Baie mooi! Ek is ook 'n kompulsiewe wolkversamelaar...

Comment by Pine on Tuesday

Baie mooi geneem Anita! Jy het my lekker laat lag met jou vraag oor hoe ver ek van die Kaap af bly. Ek sien Heleen bly ook in Gauteng, so my raad om weer so ń foto te neem sal nie maklik werk nie.

Comment by Josef Steyn on December 3, 2019 at 5:36pm

Goed gedoen Anita. Kan niks byvoeg nie.

Comment by Anita du Toit on December 3, 2019 at 4:46pm

 Jy is reg Mark.. ek het die bordie probeer uithaal maar sonder sukses, want dis te na aan die pad toe laat ek dit maar daar.

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 2:49pm

Die lae horisonlyn werk baie goed om die wolke wat aankom, te beklemtoon en ook die sagte vlieswolkies teen die blou lug. Mooi gedoen Anita.

Comment by Mark on December 3, 2019 at 1:29pm

Ja die wolkies het paar druppels gegee, mooi foto wat klem lê op die wolke, die rooi en wit pad bordjie vat onnodig aandag, sou dit nie beter gewees het om hom weg te vat nie?

Comment by Tersia Weitsz on December 3, 2019 at 1:20pm

Dis nou baie goeie nuus, baie mooi foto  Anita

Comment by Vida van Schalkwyk on December 3, 2019 at 7:15am

well done!! bly vir julle reën, ons wag nog maar glo dis naby!!

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:39am

Baie mooi toneel en foto Anita

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html