Na 'n gesppok met my rekenaar is ek darem weer terug al is dit hink en pink. By 'n eiendom genaamd Gwala Gwala in Hogsback geneem. Die foto sal ook s landskap en weerkaatsing geklassifiseer word maar omdat die bome so 'n sterk element in die foto is het ek besluit dit kwalifiseer tog as geskik vir die tema. Die bome is interessant. Ek dink dit is Wit Berke. Nadat hul blare verloor het verkleur die punte van hul takkies bloedrooi.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 2:08pm

Dit is nou my tipe foto hierdie. Pragtig Josef

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:21am

PUIK 

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 12:10am

Welkom terug met die  Pragfoto Josef

Comment by Pine on March 25, 2020 at 11:09pm

Pragtige skerp kleurvolle foto Josef!!  Baie Goed geneem en ook lekker om na te kyk.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 25, 2020 at 9:03pm

Mooi weerkaatsing en foto.

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 8:22pm

Josef laat my ook dink aan die Berke;  pragtige tema-foto veral ook met die rooi aalwyne voor.

Weerkaatsing 'n ekstra bonus.

Comment by Johan Ayres on March 25, 2020 at 7:51pm

Skitterende foto, baie mooi kleure en komposisie.

Comment by Magda vd Merwe on March 25, 2020 at 4:21pm

Josef dis n pragtige foto

Comment by Rika Schoeman on March 25, 2020 at 3:24pm

Die kurwe van die dammetjie is pragtig met goeie kontras tussen die groen plantegroei en die kleur van die water. Ook 'n pragtige weerkaatsing. Goed gedoen Josef.

Comment by Rassie van Graan on March 25, 2020 at 12:31pm

Ook mooi die weerkaatsing Josef!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html