Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 24, 2020 at 7:15am

Mooi een Anita

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:47pm

Baie mooi - ook iets anders!

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 5:59pm

Pragtige foto Anita met baie gepaste naam.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2020 at 2:27pm

Mooi geneem, ek hou van die kabbels in die water, sou selfs nog bietjie bo afgesny het.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 1:57pm

Puik Anita en goeie tema foto

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:38am

Ek hou van die nat voete! Baie oorspronklik. Dis 'n pragtige foto met goeie komposisie en ook goeie kontraste. Die boom is net reg geplaas ook. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 9:36am

lekker winderig, mooi patrone in die water

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:31am

Mooi een Anita

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html