Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on May 22, 2020 at 9:54pm

Puik foto Anita!! Komposisie is uitstekend, fokus is lekker skerp, weerkaatsing uiters skerp en mooi herhaling ook.

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 5:07pm

Mooi skerp foto en goeie beligting Anita.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:13pm

Uitstekende foto, mooi herhaling, weerkaatsing en skerp fokus, Anita.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 2:02pm

Baie mooi Anita, die weerkaatsing is pragtig. Ek neem aan dit is Kleinmond se bruggie wat so mooi herstel is.

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2020 at 12:25pm
Dis n WOW foto Anita!
Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 10:41am

Uitstekende temafoto Anita.

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 10:05am

Die sterk diagonale lyn met verskeie vorms van herhaling (selfs in die water), maak indruk! Dis pragtig! Ook mooi relatiewe eenvoud. Baie goed gedoen!

Comment by Mark on May 22, 2020 at 9:17am

Goeie foto wat tegnies baie goed gedoen is met al die belangrike elemente.

Comment by Pieter Steyn on May 22, 2020 at 6:05am

Mooi een Anita - hou van die komposisie

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html