Verlate en vervalle met geen deur of venster meer, maar net die deurraam en vensterraam wat oorgebly het.Verder rou bakstene en opgedopte verf!

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on Friday

Josef nee ek het nie, want daar is soveel lelike goed op die mure geskryf dit is ondenkbaar. Baie dankie vir jul kommentare.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Pragtige foto Willie. Ek glo jy het ook van die mure alleen geneem. Daar is sommer baie mooi foto's.

Comment by Johan Ayres on Thursday

Pragtige foto Willie, ek hou van die komposisie net soos dit is.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

‘n Treffende foto met mooi kleure. Die komposisie is goed, maar jy kon ook die deur regs weggelaat het. Mooi skerp ook met goeie beligting. Mooi!

Comment by Susan on Thursday

Die Kleure wat jy tog in jou foto het is mooi sterk. MOOI raakgesien. Ek hou ook van al die verskillende teksture.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi Willie.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday
Omtrent vervalle, moooi gedoen Willie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html