Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. Ek het laag gesak om die blom as primêre element te plaas teenoor die sekondêre blom aaan die agterkant. Het dit gewerk? Ek hoor graag wat julle dink

Canon 7D MK II met Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 50 mm
Tyd 1/500 sek
f/8.0
ISO 1000
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 42

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Op volgrootte skitterend

Comment by Rika Schoeman on June 11, 2018 at 12:41pm

Ek hou van die primêr en sekondêr Elna. Kontras is ook baie goed.

Comment by Liz on June 11, 2018 at 11:08am

Baie suksesvol!

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 11, 2018 at 9:18am

op volgrote pragtig. 

Comment by Pierre Hardinge on June 11, 2018 at 7:10am

Pragtige Foto Elna hou baie hiervan

Comment by Johan de Beer on June 10, 2018 at 9:41pm

Mooi foto Elna  , jy het reeds die positiewe ander kommentare gekry

Comment by Magda vd Merwe on June 10, 2018 at 5:49pm

Die kleure verskil soos Hennie geskryf het Elna,

maar ek hou van wat jy gedoen het.

Comment by Willie Schoombee on June 10, 2018 at 4:50pm

Ja die kleurverskil is interessant, hier vertoon die blom amper goud. Elna die lig maak dit in beide gevalle ñ pragtige en goed gefokusde foto. Jou verstellings lyk reg!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 10, 2018 at 4:42pm

Wow Elna op VS is die beligting en kleur pragtig.  Baie mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on June 10, 2018 at 3:18pm

Die primêr - sekondêr werk hier en die komposisie oor die algemeen is goed. Die kleure verskil aansienlik van hier vs volgrootte. Dis die eerste keer dat ek dit op Fotoskool sien en kan dit nie verklaar nie. Hier is die foto ook onderbelig, maar op volgrootte kan dit gaan. Ek wonder of hierdie verskille iets te doen kan hê met die hoë ISO - ek weet gladnie. Dit behoort nie. Die fokus is mooi skerp. So, dis 'n interessante foto met heelwat aspekte om oor te dink.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html