Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. Huiswerk vir Wit Azalea gedoen en onder gelaai

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 51.9 mm
Tyd 1/200 sec
f/5.6
ISO 800
Auto Mode
Nik Collection : HDR Efex : Detailed 1

Views: 45

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 10:29am

Die mooiste kleure!

Comment by Josef Steyn on June 8, 2018 at 5:37pm

Jy het die pers, wat 'n moeilike kleur is, goed reggekry Huey.

Comment by Rika Schoeman on June 8, 2018 at 1:51pm

Pragtige blom, skerp fokus. Mooi Huey.

Comment by gabriel parsons on June 8, 2018 at 12:43pm

Baie mooi Huey

Comment by Gerrie Lambrechts on June 8, 2018 at 8:48am

Bie mooi en kleurvolle foto.

Comment by Hennie Cronjé on June 8, 2018 at 8:12am

Die foto toon ‘n mooi primêr - sekondêr. Die kleure is pragtig! Ook mooi skerp. Goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on June 8, 2018 at 8:03am

Huey bietjie besig, maar ñ pragtige kleurespel wat jy hier gefotografeer het.

Comment by Huey Geringer on June 8, 2018 at 12:03am

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html