So bietjie nader en nodsteeds 'n dominerende groen

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 4:36pm

Skitterend JJ

Comment by Rika Schoeman on June 13, 2018 at 9:43am

Die detail is indrukwekkend. Baie goed gedoen JJ.

Comment by Anita du Toit on June 12, 2018 at 10:25pm

Welgedaan met die vinnige klein rakker JJ!

Comment by Theresa Botma on June 12, 2018 at 9:05pm

Soveel detail. So maklik om dit met die blote oog te mis.  Mooi.

Comment by Dine Potgieter on June 12, 2018 at 9:01pm

Wow - pragtig!

Comment by Herman Swanepoel on June 12, 2018 at 8:00pm

Baie mooi en skerp JJ.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2018 at 7:54pm

Baie mooi, die vlerkies is baie mooi.

Comment by gabriel parsons on June 12, 2018 at 6:33pm

Baie mooi JJ

Comment by Pieter Steyn on June 12, 2018 at 6:13pm

Vertoon beter so mooi een

Comment by Hennie Cronjé on June 12, 2018 at 5:38pm

Pragtig - ek hou meer hiervan. Dis uitstekend uitgevoer. Hier is die kontraste baie goed. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html