'n Kreatiewe foto van 'n rekkie...?!?

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on Tuesday

Dis pragtig en baie goed uitgevoer. 'n Interessante onderwerp met goeie eenvoud, kontras en lig. Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on Tuesday

Oulike idee, mooi gedoen.

Comment by Willie Schoombee on Tuesday

Wonderlik gedoen JJ!!

Comment by Elna Geringer on Tuesday

Natuurlik JJ.

Ek wag dat jy 'n gogga so gaan knoop en fotografeer......

Comment by Anita du Toit on Monday

Natuurlik JJ .. wie sal nou dink dat 'n rekkie so 'n interessante foto sou maak. Ek is mal oor die skolers se kreatiwiteit.. do zo voort!!

Comment by Dine Potgieter on Monday

Lekker breingimnastiek! Goed gedoen.

Comment by Johan de Beer on Monday

Oorpronklik en kreatief met goeie kontras 

Comment by Johan Ayres on Monday

Kreatiewe gimnastiek = goeie temafoto.

Comment by Tersia Weitsz on Monday

Oorspronklik JJ!

Comment by Magda vd Merwe on Monday

Puik JJ

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html