Tema Dominante Kleur : Die Hand Wynglas en die Vuur

Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. My dominante bydrae is warm oranje van ‘n braaivleis vuurtjie

Canon 7D MK II met Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 40 mm
Tyd 1/13 sek
f/8.0
ISO 1600
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 57

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 10:21am

wow   skitterend

Comment by Josef Steyn on June 8, 2018 at 5:32pm

Uitstekend Elna. Ek stem vir Riaan se voorstel!!

Comment by Rika Schoeman on June 8, 2018 at 1:39pm

Warm kleure om die winter se koue mee te verdryf. Mooi Elna.

Comment by Johan de Beer on June 8, 2018 at 12:00pm

Baie mooi Elna

Comment by Gerrie Lambrechts on June 8, 2018 at 8:41am

Puik Elna.

Comment by Hennie Cronjé on June 8, 2018 at 7:50am

‘n Goeie kombinasie noudat dit winter is! Baie mooi en goed gefotografeer. 

Comment by Riaan on June 7, 2018 at 9:47pm

ag Elna toe ek na hierdie onweerstaanbare toneel kyk was die reaksie blitssnel tussen die kas met wynglase en die yskas met die hoesmedisyne. verder kan ek nie kommentaar lewer behalwe om te sê "Cheers", ek gaan myne ook nou geniet al is dit nou sonder 'n vuur.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 7, 2018 at 9:13pm

mooi toneel en foto net nie seker van die dominante kleur nie

Comment by JJ on June 7, 2018 at 8:36pm

So kan mens dit effe uithou! Pragtig!!

Comment by Magda vd Merwe on June 7, 2018 at 5:49pm

Pragtig Elna.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html