Tema Dominante Kleur : Hibiskus pienk (Selfoon foto)

Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. Ons was laas naweek in St Lucia en die eetsaal, van die Lodge, is aan die kant van die swembad met pragitge tuine. Hier het ek hierdie pragitge Hibiskus gekry.

Op VS wys die blom beter

Samsung J7 Prime Sel Foon
Brandpuntafstand : 3.6 mm
Tyd 1/50 sek
F-stop 1.9
ISO 50

Views: 38

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 10:19am

Kleure besonders

Comment by Hennie Cronjé on June 9, 2018 at 5:59pm

'n Pragtige foto wat jou foontjie goed uitgevoer het. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 9, 2018 at 2:57pm

Baie goed geneem Elna.

Comment by Magda vd Merwe on June 9, 2018 at 12:37pm

Elna dis n pragtige foto.

Comment by Linda Erasmus on June 9, 2018 at 10:57am

baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html