Baie dankie aan elkeen wat my vorige foto vertoef het. Ek waardeer elkeen daarvan. Hier is gister se blom voordat die Editor dit beet gekry het.

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 23.38 mm
Tyd 1/200 sec
f/5.0
ISO 125
Auto Mode

Views: 56

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on June 15, 2018 at 9:31pm

Baie mooi! 

Comment by Herman Swanepoel on June 15, 2018 at 8:07pm

Hou van dit met die mooi agtergrond.

Comment by Magda vd Merwe on June 15, 2018 at 6:37pm

Sjoe dis uitstekende gedoen, jy het n goeie editer. 

Comment by Pieter Steyn on June 15, 2018 at 5:50pm

mooi een

Comment by Tina le Grange on June 15, 2018 at 4:59pm

Huey die kleure is opvallend en mooi skerp fokus links.

Wat my ook tref is die blom links is nog so mooi en vars en die een regs besig om af te gaan ; toneel met 'n storie van die lewe...........

Comment by Marenschia Goosen on June 15, 2018 at 2:51pm

Pragtig

Comment by Josef Steyn on June 15, 2018 at 2:42pm

Mooi Huey. Jammer dat die Japanese Anemone al verby hul mooi blomtyd was. Jy het egter goed gedoen met wat nog beskikbaar was.

Comment by Rika Schoeman on June 15, 2018 at 11:31am

Die kern van die hoofblom is pragtig en die fokus daarop baie goed Huey.

Comment by Tersia Weitsz on June 15, 2018 at 11:20am

Stunning foto Huey, ek sê mos jy en jou Editor is 'n goeie span!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 15, 2018 at 10:17am

Fantasties Huey.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html