Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. Vandag se foto is ‘n juweel uit Josef se tuin wat ek met my selfoon geneem het

Samsung J7 Prime Sel Foon
Brandpuntafstand : 3.6 mm
Tyd 1/370 sek
F-stop 1.9
ISO 40

Views: 46

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 10:23am

Elna, baie baie mooi gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on June 6, 2018 at 6:12pm

Vreeslik mooi.

Comment by Martie Venter on June 6, 2018 at 12:53pm

Pragtig, die pers is baie treffend teen die swart agtergrond!

Comment by Hennie Cronjé on June 6, 2018 at 11:21am

Die kleure is wonderlik! 'n Pragtige foto, al is dit 'n selfoon foto.

Comment by Josef Steyn on June 6, 2018 at 10:16am

Baie goed gedoen met hierdie een Elna. Hulle blom nou nog maar hul tyd is bykans verby.

Comment by Rika Schoeman on June 6, 2018 at 9:25am

Die pers is pragtig en die kontras teen die agtergrond versterk die kleur nog meer. Baie mooi Elna.

Comment by Riaan on June 6, 2018 at 7:38am

werklik een uit die heel boonste rakke Elna en dis nogal indrukwekkend skerp as mens dink dat dit die hand van 'n senior burger is wat so "steady" is. hehe nou't ek seker gekrap waar dit eers môre aan jeuk, toemaar ek trek my senior burger opmerking terug

Comment by Pieter Steyn on June 6, 2018 at 4:45am

mooi een

Comment by Liz on June 6, 2018 at 1:47am

Wow dis awesome Elna!!

Comment by Anita du Toit on June 6, 2018 at 12:33am

Wow dis omtrend 'n fluweel en pragtige temafoto Elna!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html