dankie vir elkeen se mening oor gister se wasgoedpennetjie en die drade ...

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 13, 2019 at 8:54pm

Vida, baie goeie huiswerk;  veels geluk met goeie eenvoud, komposisie en die druppeltjies.

Comment by Pine on June 13, 2019 at 7:37pm

Nog ń mooi een Vida. Mooi eenvoud!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2019 at 4:59pm

Goed geneem.

Comment by Elna Geringer on June 13, 2019 at 1:01pm

Dis nog beter as gister se pennetjie. Ek hou van die eenvoud wat hier is. GG Vida

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2019 at 11:52am

Pragtig Vida

Comment by Josef Steyn on June 13, 2019 at 11:06am

Baie mooi Vida. Ek is bly jy het hom ook so gedoen.

Comment by Willie Schoombee on June 13, 2019 at 8:24am

Mooi gedoen met die foto Vida.

Comment by Hans Myburg on June 13, 2019 at 7:42am

N grend wasgoed pen,Baiemooi gesien en geneem,eenvoud en kleur pragtig met die twee waterdrupejs wat my dadelik  getrek het.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html