Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Thursday

Jy het reeds raad gekry tov die foto maar ek dink jy het op jou voete gedink met die een Vida. Puik gedoen

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Mooi een Vida

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Dis nou vrek oulik gedoen Vida!

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Vida baie goed raakgesien; ek stem saam met Josef se voorstel; dan kan jy dalkies môre vir ons die huiswerk plaas;  as jy lus het :-)

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Dis nou pragtig gedoen Vida

Comment by JJ on Wednesday

Die pennetjie is 'n treffer!  

(Ek sou tog die agterste draad en druppel uitvee as dit myne was)

Comment by Donald Daniel Jacobs on Wednesday

stem saam, pennetjie oorheers die foto

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday
Oorspronklik Vida, ek stem met Josef se voorstel saam
Comment by Marenschia Goosen on Wednesday
Pragtig Vida. Stem saam met Josef oor die verwydering van die 1 draad.
Comment by Josef Steyn on Wednesday

Vir my is die wasgoedpennetjie die stêr. Vanweë sy vorm, kleur en kontras oorheers hy die foto. As dit my foto was sou ek die draadjie met die druppels wat nie goed gefokus is nie, uitvee en die foto in portretformaat crop met net die pennetjie en sy twee druppels. Net my idee.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html