Hier is sommer 'n ou een

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Thursday

JJ, jou foto's bly interessant en hier is 'n weerkaatsing wat skerp is.

Dankie dat jy graag met ons deel - ek waardeer dit regtig.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Puik gedoen JJ

Comment by Riaan on Thursday

fantasties JJ, baie oorspronlike idee met die sleutel maar my nuuskierigheid is nou erg geprikkel. wat is dit wat in die druppel weerkaats word?

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Skitterend ek sal links afsny.

Comment by Pieter Steyn on Thursday

mooi een JJ

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Is dit olie? Pragtig gedoen JJ!

Comment by Johan Ayres on Wednesday

Sjoe, dit is pragtig met hope hope atmosfeer.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Baie kreatief gedoen JJ. Mooi.

Comment by Pine on Wednesday

Baie Goed gedoen JJ. Goeie fokus en ń Puik weerkaatsing!!

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Julle is goed met die druppels JJ.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html