'n Meer tradisionele 'kraan wat drup in 'n wit bak met 'n swart agtergrond' druppel ;)

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on June 12, 2019 at 5:58am

Baie mooi skerp een JJ

Comment by Johan Ayres on June 11, 2019 at 9:31pm

Hierdie tipe fotografie is 'n kuns op sy eie JJ, en jy doen baie, baie goed hiermee. Jy kan trots wees op hierdie foto's van jou.

Comment by Pine on June 11, 2019 at 8:16pm

Goed gedoen JJ. Goeie fokus verkry

Comment by Tina le Grange on June 11, 2019 at 6:35pm

JJ, jy kry 'n goue beker; baie besonders!!

Comment by Josef Steyn on June 11, 2019 at 4:02pm

Mooi een JJ.

Comment by Elna Geringer on June 11, 2019 at 3:14pm

Puik, my poging vandag het totaal enal misluk. Sal weer op 'n ander dag probeer

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 11, 2019 at 3:08pm

goed gedoen, mooi foto

Comment by Anita du Toit on June 11, 2019 at 12:49pm

Uitstekend met jou vinnige ss JJ

Comment by Tersia Weitsz on June 11, 2019 at 11:23am
Baie mooi gedoen JJ
Comment by Doretha Kock on June 11, 2019 at 9:34am

Puik foto, JJ.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html