Kerswas druppels op 'n tafeldoek...

Dankie vir gister se kyk en kommentaar-
die refleksie is 'n tri circle slot, vandaar die 3 sirkels

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 13, 2019 at 9:31pm

JJ, 'n splinternuwe idee - ek hou daarvan.

Jy verras my keer op keer.

Comment by Riaan on June 13, 2019 at 8:36pm

dki vir die kommentaar op jou gister se foto JJ en dis nou sommer baie mooi kreatief gedoen. sommer heel ander "angle" maar nogtans perfek. JJ sal jy groot asb weer jou adres en bankbesonderhede vir my stuur op my 0842522571 vir die Merc, jammer ek't dit verlê

Comment by Pine on June 13, 2019 at 7:46pm

Kreatiewe idee en goed geneem JJ

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2019 at 5:03pm

Mooi gesien en geneem.  So lekker splash.

Comment by Josef Steyn on June 13, 2019 at 4:09pm

'n Ander manier maar mooi JJ.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 13, 2019 at 2:58pm

dis uniek , pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html