Een aand in my tuin geneem na 'n lekker bui reen ...

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Derick Oosthuizen on June 13, 2019 at 3:34pm

Ja Tina ek was paar weke in die Kgalagdi en sal so paar fotos plaas om te hoor wat die kundiges dink. Baie dankie aan almal wat terugvoer gegee het op hierdie "Druppels"-foto.

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2019 at 12:10pm

Pragtig

Comment by Vida van Schalkwyk on June 13, 2019 at 7:34am

tien uit tien; awesome foto!!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2019 at 6:55am

Wow toe kom jy sommer weer terug met hierdie pragtige foto.  Werklik iets besonders met mooi kleure en druppels.  Wen foto.

Comment by Pieter Steyn on June 13, 2019 at 5:02am

mooi een 

Comment by Tina le Grange on June 12, 2019 at 9:46pm

Welkom Derick, ek was weg maar dink ek het lanklaas jou foto's gesien

Pragtige eenvoud, komposisie, helder kleur en mooiste skerp druppels

Comment by Josef Steyn on June 12, 2019 at 7:35pm

Mooi en lekker skerp Derick.

Comment by Pine on June 12, 2019 at 7:10pm

Superskerp Derick !

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html