Tema- E:== eksperimenteer...............IMG_2957

Dankie vir gister se verskeidenheid se vertolking van die foto........hierdie is in dieselfde trant.... onder die , reaktor' the 'frog prince'

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Friday

Donald jy kan begin stories skryf........ :-)

Baie kreatief gedoen.  Ek wag ook vir die prins.

Comment by Josef Steyn on Friday

Goed gedoen Donald. Ek vermoed jou volgende foto gaan van die prins wees. Daar trou hoeka een more!

Comment by Dean Swanepoel on Friday

Eks mal oor die foto van die padda Donald, baie mooi.

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Oulik Donald

Comment by Rika Schoeman on Friday

Lyk of die padda dalk binnekort 'n prins kan word as een van die twee dametjies besluit om hom te soen:) Baie prettig Donald.

Comment by Elna Geringer on Friday

Oulik gedoen Donald en jy speel lekker nê? Jy kan die twee strepe in die regterkantse hoek bo uit vee

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Kostelik, jy is goed met 'copy' en 'paste'

Comment by Willie Schoombee on Friday

Mooi vrolike foto Donald en dankie vir die Padda dit is pragtig. 

Comment by Donald Daniel Jacobs on Friday

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html