Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marita McCabe on June 9, 2019 at 1:37pm

Eerder laat as nooit!  Dankie vir al die kommentare. Dine dis op een van my staptogte met die honde die rante in toe ek op die outjie afkom. Skaapmis en Kudu rondom, dit was kouerig die oggend en, as ek reg onthou, was daar bietjie reen die vorige aand ook, so outjie ontwaak nog.

Comment by Dine Potgieter on May 30, 2019 at 10:01pm

Baie interessant - ek wou graag meer wil weet.

Comment by Ella Fourie on May 30, 2019 at 8:43pm

Goed raakgesien Marita, en goeie temafoto gefotografeer. Goeie foto van die natuurlewe.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 30, 2019 at 7:07pm

baie mooi. ek sit tussen 2 vure: is dit n geboorte of n begrafplaas

Comment by Tina le Grange on May 30, 2019 at 6:20pm

Marita, welkom - lekker om jou weer in ons klas te sien.

Goeie tema-foto, die outjie staan mooi uit teen die bruine agtergrond.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 30, 2019 at 1:25pm

Tog te mooi Marita, ek sien deesdae min toktokkies. Lekker om dit weer hier te sien.

Comment by Josef Steyn on May 30, 2019 at 12:07pm

Goeie temafoto Marita.

Comment by Hennie Cronjé on May 30, 2019 at 10:15am

Dit lyk na ‘n kewer of iets soortgelyks wat uit ‘n papie kruip, met nog ‘n paar papies daar rond. Baie goed gefotografeer met skerp fokus en mooi kleure. Baie goed gedoen. Dis ‘n interessante foto. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html