Verwerking na S/W Gemsbok in die Noord-Wes Provinsie.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on March 15, 2019 at 6:50am

Dankie vir jul kommentare en opmerkings, waardeer. Josef hierdie is unieke Gemsbokke in Noord-Wes!

Comment by Pine on March 14, 2019 at 10:11pm

Baie mooi foto en ń puik komposisie met n verwerking wat goed werk. My persoonlike voorkeur sal n kleur weergawe wees. BGG Willie

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:15pm

Mooi!

Comment by Magda vd Merwe on March 14, 2019 at 7:36pm

Pragtig Willie

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 6:26pm

Baie goeie foto, ek is mos maar ’n kleur mens.

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2019 at 4:22pm

Die verwerking bring die swart in die bok mooi uit Willie. Goed gedoen.

Comment by Johan de Beer on March 14, 2019 at 3:23pm

Baie mooi , ek sou ook die kleur wou sien

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:35pm

Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Ek wonder egter of die kleurweergawe nie verkieslik is nie?

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 1:45pm

Suksesvolle verwerking Willie. Selde dat 'n mens 'n monochroom gemsbok sien.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html