As jy eiers oopbreek dan vorm daar gewoonlik druppels, en dis wat ek vandag afgeneem het. So mens het nie 'n vreeslike opstelling nodig vir 'n druppelfoto nie.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 12, 2019 at 5:08pm

Anita julle is oulik met die oefen van die druppels - 'n moeilike nuwe onderwerp.

Ek hou van jou foto se kontras; so jammer die 'uitloop'-druppel lê regs.

Jy kan dus oorweeg om weer met 'n eier te probeer wat dan links lê met spasie regs.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2019 at 4:04pm

Jy is oulik, mooi geneem.

Comment by Tersia Weitsz on June 12, 2019 at 2:26pm
Pragtig Anita
Comment by Marenschia Goosen on June 12, 2019 at 1:14pm
Pragtig geneem Anita
Comment by Josef Steyn on June 12, 2019 at 11:34am

Ek sien jy geniet die eksperimentering! Doen so voort!

Comment by Doretha Kock on June 12, 2019 at 8:40am

Puik, Anita.

Comment by Pine on June 12, 2019 at 8:27am

Baie goeie idee en ń PUIK foto daarvan geneem Anita!! ( Die druppels hou ń klomp van ons lekker besig )

Comment by Pieter Steyn on June 12, 2019 at 6:10am

Kreatief - baie mooi een Anita

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html