geneem in die Moonlandscape (Swakopmund-omgewing) op pad na Goanikontes Oasis kampterrein en restaurant

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 10, 2019 at 9:47am
Pragtig Vida, mooi diepte
Comment by Rika Schoeman on October 10, 2019 at 8:58am

Dit lyk na harde wêreld en dit kom baie goed oor in jou foto Vida. Ook goeie plasing van die pad .

Comment by Anita du Toit on October 9, 2019 at 7:26pm

Dit is baie mooi met realistiese kleurbalans, WD Vida!

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 6:27pm

So tipies van daardie wêreld. 'n Pragtige foto met die pad wat 'n goeie diagonale, leidende lyn vorm. Die voorgrond is effe oorbelig weens die harde lig. In hierdie wêreld moet mens baie gebruik maak van 'n polariserende filter.

Comment by Mark on October 9, 2019 at 4:47pm

Dis nou n baie mooi weergawe van hoe dit lyk daar, die bad ly mooi tussen die koppe in ..lyk hy verdwyn. Regdeur baie mooi fokus.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html