JHB, sydeur van Katolieke Kerk

Views: 79

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Henriette Auerswald on May 21, 2014 at 11:02am

Daar is die deur donkerder, maar dit is blykbaar maar valerige hout, op plekke, en die tema is oor hadvatsels, by 1ste foto is dit duideliker.

Comment by Henriette Auerswald on May 21, 2014 at 11:00am

Comment by Dine Potgieter on May 20, 2014 at 10:23pm

Mooi - die deure is pragtig gemaak.

Comment by Lientjie Beyer on May 20, 2014 at 9:40pm

Baie mooi simmetriese ontwerp. Die highlights is so bietjie uitgewas..ek sou ook dalk die deur se kontras so bietjie opstoot..

Comment by Anita du Toit on May 20, 2014 at 7:31pm

Pragtige deur!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 20, 2014 at 7:11pm

pragtig. Dink die foto kan heelwat kontras kry

Comment by Hans Myburg on May 20, 2014 at 6:34pm

Baie mooi geneem goed gedoen.

Comment by Dawid Roos on May 20, 2014 at 6:26pm

wd

Comment by Piet Nel on May 20, 2014 at 6:13pm

mooi een Henriette

Comment by Carl Joubert on May 20, 2014 at 6:12pm

Mooi gesien Henriette, goed gedoen.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html