Tema: Herhaling, Aksie, Diagonale lyn, Ongelyke getal

Manly, voorstad Sydney; Nikon Coolpix P900; (vryhand); 1/320 sek, Fokale lengte 57.1mm; f/5.0; ISO-100; S-modus
Kyk gerus volskerm.
Baie dankie vir gister se kommentaar.

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 4:11pm

Mooi gedoen Tina

Comment by Gerrie Lambrechts on March 27, 2020 at 2:44pm

Mooi foto, ek hou van die kleur vd water.

Comment by Rika Schoeman on March 27, 2020 at 10:29am

Dit lyk na heerlike pret met lekker aksie in die foto Tina. Die orange bal is 'n sterk fokuspunt.

Comment by Pine on March 27, 2020 at 6:34am

Baie mooi aksiefoto Tina!  Lyk of hulle geleer word hoe om dit te doen.

Comment by Anita du Toit on March 27, 2020 at 12:47am
Mooi gedoen TIna!
Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:31pm

Pragtige vakansie foto Tina.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:19pm

'n Lekker vakansie foto!  Die son was bietjie hard en daarom moes jy die foto met so 'n halwe stop laer belig het (miskien een stop). Die komposisie is egter goed met mooi skerp fokus. Mooi!

Comment by Tina le Grange on March 26, 2020 at 5:11pm

Elna, jy is sowaar reg "vet pret" - veral nou dat die wêreld so op sy kop gedraai is, moet ons mekaar bemoedig.  Dankie dat jy dit genoem het.

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 1:40pm

Mooi herhalings Tina en ook 'n foto wat wys dat die klompie vet pret het

Comment by Josef Steyn on March 26, 2020 at 1:32pm

Lekker vakansiefotoTina.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html