van waar Gehasi?!

Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marisa Barnard on June 22, 2016 at 2:30pm

Oulike en Kreatiewe foto die .

ek hou daarvan !

Comment by Karen Kemp on June 21, 2016 at 5:35pm

baaaaaaie oulik gedink!

Comment by Karen Kemp on June 21, 2016 at 5:35pm

baaaaaaie oulik gedink!

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on June 19, 2016 at 4:33pm

Lol - baie oulike en treffende foto wat presies vertel waar Gehasi heen is! Pragtig.

Comment by jan jordaan on June 18, 2016 at 6:11pm

UITSTEKEND GEDOEN 

Comment by Susan on June 18, 2016 at 5:43pm

Baie oulik en oorspronklike idee. Pragtige foto

Comment by Doretha Kock on June 18, 2016 at 9:17am

Skitterend, Vida. Daardie pad skud seker al wat 'n nommerplaat is los.

Comment by Willie Schoombee on June 18, 2016 at 8:52am

Vida sommer briljant gedoen, die uitvoering is baie goed gedoen met die weerkaatsing. Well done!!

Comment by Hennie Cronjé on June 18, 2016 at 8:37am

'n Baie interessante en goed uitgevoerde foto. Jy kan gerus die onderste helfte ligter maak sodat dit pas met die boonste helfte. Verder baie mooi.

Comment by Pieter Steyn on June 18, 2016 at 4:22am

Baie mooi een

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html