sukkel voort

regte veg soldaat
shutter 400
iso 100
f1.8

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 7, 2018 at 5:10pm

Baie mooi

Comment by Anita du Toit on May 7, 2018 at 4:24pm

Ek kan sien jou velddiepte was baie vlak hier en het op die lyf gefokus.. i.p.v. die kop. Ek sien jy lewer kommentaar op "status", maar dis beter om dit onder jou foto wat ter sake is te doen dan weet ons van watter een jy praat. (net ter inligting)

Comment by Josef Steyn on May 7, 2018 at 9:28am

'n Mens kan sien hy was in die oorlog. Goeie temafoto.

Comment by Hennie Cronjé on May 7, 2018 at 8:55am

Uitstekend gefotografeer met skerp fokus en die regte velddiepte, hoewel jy 'n groter velddiepte kon gebruik het om ook die stert skarp te kry. Die foto is net bietjie onderbelig. As jy die foto in Levels kan oopmaak, trek die regterkantse slider net onder die grafiek (histogram) na links totdat die die histogram raak.

Comment by Willie Schoombee on May 7, 2018 at 7:31am

Die kleure is pragtig en kontrasteer mooi Hennie. 

Comment by Hans Myburg on May 7, 2018 at 4:45am

Mooi kleure en fokus op die voorlyf goed gedoen.

Comment by Dine Potgieter on May 6, 2018 at 10:32pm

Lyk of hy op 'n missie is. Mooi, maar daar is 'n verwerkings"halo" aan die voorkant van die insek. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html