Tema K: Kos ;)

'n Verwerking, dus geen EXIF

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on September 20, 2017 at 3:15pm

Baie dankie almal vir die Kommentaar

Comment by Johan Ayres on September 19, 2017 at 8:40pm

Sjoe, net soos vir carl, kan ek net vir jou ook sê: jy is nou "next level." 'n Pragtige foto!

Comment by Dine Potgieter on September 19, 2017 at 7:12pm

Pragtig - die verwerking is iets verfrissend anders in makro. Ek sou nie te veel huil oor die EXIF nie - oor weldeurdagte redes reeds deurtrap...

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2017 at 5:17pm

Baie mooi en goed verwerk. 'n Interessante foto.

Comment by Tina le Grange on September 19, 2017 at 4:37pm

JJ, goeie kontras en eenvoud - welgedaan.

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2017 at 2:49pm

Baie goed gedoen JJ

Comment by Magda vd Merwe on September 19, 2017 at 2:45pm

Ek hou van jou foto JJ

Comment by Josef Steyn on September 19, 2017 at 2:17pm

Heel oulik JJ.

Comment by Willie Schoombee on September 19, 2017 at 2:05pm

Baie goed gedoen JJ met goeie kontras tussen die Spinnekop en die prooi. 

Comment by Marenschia Goosen on September 19, 2017 at 1:37pm

Baie mooi JJ

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html