Die San Augistine Roomse Kerk. Dit was die eerste kerk wat op die Luzon Eiland gebou was onmiddelik na die Spaanse besetting van die Eilande in 1571. Die Kerk het n lang geskiedenis van verwoesting deur oorloe en aardbewings. Die filipynse bevolking is ongeveer 95% Katolieke.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on April 21, 2018 at 12:45pm

Baie dankie almal dit word waardeer

Comment by jan jordaan on April 21, 2018 at 8:32am

SKITTEREND 

Comment by Willie Schoombee on April 21, 2018 at 7:14am

Gabriel ek verkyk my aan die detail in hierdie foto, dit is puik en baie goed gefotografeer. WD!!

Comment by Herman Swanepoel on April 21, 2018 at 5:56am

Dit is regtig baie mooi, Gabriel.

Comment by Christa Snyman on April 20, 2018 at 10:13pm

Skitterende foto, Gabriel. WD!

Comment by Johan Ayres on April 20, 2018 at 8:14pm
... en jy het argitektuurfotografie JOU eie gemaak. Baie, baie geluk met 'n uitsonderlike foto Gabriel.
Comment by Pierre Hardinge on April 20, 2018 at 8:12pm

Ek wil net my stuiwer in die armbeurs gooi Gbariel Absoluut skitterend gedoen....WD.

Die foto sal ek glo sal ook baie indrukwekkend wees in S&W

Comment by Josef Steyn on April 20, 2018 at 7:28pm

Skitterende voorbeeld van simmetrie Gabriel. Die detail in die gebou is asembenewend. Baie mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on April 20, 2018 at 5:41pm

Die detail en veelkleurigheid is verstommend. Baie goed gefotografeer met goeie beligting en skerp fokus. Baie dankie hiervoor.

Comment by Anita du Toit on April 20, 2018 at 2:46pm

Dis nou WOW simmetrie en foto Gabriel.. SKITTEREND!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html