Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on April 7, 2018 at 12:38pm

Wie het vir Andre gekielie? Mooi foto Elsa!

Comment by Christa Snyman on April 6, 2018 at 10:03pm

Pragtige foto, Elsa!

Comment by Josef Steyn on April 6, 2018 at 5:47pm

Ek dink hy het die tandemuis bankrot gemaak. Vrolike foto Elsa.

Comment by André Pretorius on April 6, 2018 at 3:56pm

Pragtige foto ouma! (hier kry die tandemuis maar swaar!)

Comment by Hennie Cronjé on April 6, 2018 at 3:01pm

Lekker ou haasbek! Pragtig en baie goed vir die tema. Mooi!

Comment by Magda vd Merwe on April 6, 2018 at 1:07pm

Dis n pragtige foto Elsa, hy geniet die foto neem baie

Comment by Elna Geringer on April 6, 2018 at 12:44pm

Ai toggie , daai liewe haasbekkies.......Oulik gedoen

(Elsa, gaan loer na jou "Friend Request")

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html